"> ');

NB: Alle produkte word SELF gemaak, NIKS word ingevoer nie.

NOTE: All products are home-made, NOT imported. 

Gerda Gesondheid
Online Shop

 

 

 

For banking details send email to info@gerdagesondheid.co.za

 

 

Please note that the containers in which the products are supplied, may differ, depending on what is available from my suppliers. The packaging of the product you receive may therefore differ from the photos.

Shopping Cart
Shopping Cart (0)
Please continue to the end to submit order.

Intermittent Fasting Eetplan

Category:
Weight Loss General, Specials & Best Sellers
Price:
R 100.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

Verloor gewig vir R100 en verander jou lewe vandag!
#8uureetplan #intermittentfasting
* Geen produkte nie, slegs eetplan, word per email of WhatsApp gestuur, koste R100
* Ons kry fantastiese resultate, VAN 2-7 kg per week (afhangend van hoeveel gewig jy het om te verloor): Gerda! Ek kon ongelukkig nie jou produkte bekostig nie, maar toe stel jy voor ek gaan op die Gerda Gesondheid 8 uur Eetplan (R100), ek is so bly ek het! Ek is 8kg ligter in slegs 2 weke! Ongelooflik! Baie dankie! Sue (Sy het 15.6kg in 4 weke verloor en hou nog vol met die lewenswyse)
* Dit behels dat jy 8 ure per dag eet, en 16 ure per dag vas. Dit is 'n lewensstyl wat jy permanent kan volg, so jy tel nie weer die gewig op nie, dit is maklik en volhoubaar vir die hele gesin. Ek gee volledige riglyne, asook 'n spyskaart saam, jy word volledig ingelig oor die moets en moenies om te verseker jy verloor maksimum gewig.
* My kliente verloor tussen 4 - 7kg in sewe dae
* Geen weeg van kosse, geen spesiale kosse nie, jy eet wat in jou huis is, niks word uitgesny nie. Begin vandag met jou Fat-adapted vetverbrandende liggaam. Hierdie leefstyl is gegrond op wetenskaplike navorsing, waarin jou liggaam geprogrammeer word om optimaal vet te verbrand.