"> ');
WhatsApp 072 708 8131
Email: admin@gerdagesondheid.co.za
Open for orders during December, only closed on public holidays.
NB: Alle produkte word SELF gemaak, NIKS word ingevoer nie.
NOTE: All products are home-made, NOT imported.
Please note that the containers in which the products are supplied, may differ, depending on what is available from my suppliers. The packaging of the product you receive may therefore differ from the photos.
Gebalanseerde Eetplan
Category: |
Weight Loss General, Specials & Best Sellers |
Price: |
R 100.00 |
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Gerda se 4 weke eetplan KOSTE R100
- verloor ongeveer 2kg per week deur GESOND te eet
- eetplan kan PERMANENT gevolg word, dit is gebalanseerd en bevat koolhidrate EN proteien aangesien mens se liggaam dit benodig
- die HELE gesin kan dit volg, GEEN spesiale kosse nie
- GEWONE kos wat in jou huis is, bv pasta, hoender, brood, pap, rys, vis, groente wat jy van hou, ens
VOORBEELD VAN 1 DAG SE ETES
Ete 1: ¼ koppie gaar Oats met heuning (of ander pap soos verkies)
Ete 2: Klein aartappel 2 koppies groente, kaas of biltong
Ete 3: Rooivleis en 2 koppies groente
Word as PDF gestuur per WhatsApp of email, soos jy verkies
Let asb daarop dat ek die eetplan persoonlik saamgestel het, ek is 'n gekwalifiseerde "Nutritionist" en Kruieterapeut