Mense vra my gereeld: "Werk die produkte regtig"?
My antwoord is as volg:
- Die besigheid is al vanaf 2012 aan die gang en groei daagliks, dit spreek vanself
- Mense verloor fantasties, en hou aan koop totdat hulle op hulle doelgewig is, en dan verwys hulle ook familie en vriende....
- Ek bemark en verkoop slegs produkte wat REGTIG werk, ek gaan nie al meer as 12 jaar spandeer het aan gemors wat nie werk nie :)
- Jy het niks om te verloor nie, behalwe gewig: die keuse is JOUNE :)
- Ek is 'n gekwalifiseerde Gewigsverlies-konsultant, asook Kruie-praktisyn, jy kry dus waardevolle inligting by my saam met die aankoop van die produkte (GRATIS).